Tekens van uitbranding:

  • Vrees om te gaan werk
  • Altyd moeg
  • Depressie
  • Angs
  • Hopeloosheid
  • Apatie
  • Gesondheidsprobleme (hoofpyn, maagpyn, spierpyn)
  • Insomnia (Slaaploosheid)

Can money make you happy?

People really think the reason they are miserable is because they have absolutely no or little money.

They honestly think that if they had more money they would have fewer problems. That it’s not true! The reason they don’t have more money is because of how they feel about their life and who they are. 

Miskraam

Van die oomblik dat jy ontdek dat jy swanger is, het jy n toekoms saam met jou baba begin voorstel. Om ‘n baba deur ‘n miskraam te verloor, kan hartverskeurend wees. Jou reaksie op n miskraam is jou eie en niemand kan jou vertel hoe jy moet of nie moet voel nie. Daar is geen regte of verkeerde manier om oor n swangerskapverlies te voel nie. Jou maat deel miskien baie van jou emosies (of nie een van hulle nie) of hy wys dit net nie.

n Vader – die vergete party met n miskraam

Mans reageer anders as wat vrouens reageer op traumaties gebeure. Hulle manier van treur is nie noodwendig om te huil of om te reageer soos wat hulle vrouens verwag hulle moet doen nie.

Mans neem beheer, mans vlug werk toe of “gym” toe, mans word werkoliste of alkoholiste om oor die weg te kom. Mans wil in beheer wees. Mans is geneig om hulle emosies te onderdruk en nie te wys nie.

Sommige mans is bang om met hulle metgeselle, na n miskraam, daaroor te praat want hulle is bang dat hulle moontlik die verkeerde ding mag sê.

Ouers vs. Tieners

  • Tipiese Tiener Gedrag Teenoor Die Ouers,

  • Hoekom Verloor Ons Ons Kinders?

  • Bindings Terapie.